Vrede Rugby TOPS die jaar
Baie geluk aan Johan Malan en Mnr Els met die 1ste rugby span se prestasies hierdie jaar. Die span doen uitstekend! Julle harde werk en toewyding word raakgesien. Baie sterkte met die naweek se game op Bloemfontein ons glo dit sal goed gaan.
Baie sterkte met more se wedstryd. Met God aan julle kant kan dit net goed gaan.
ReplyDeleteVan die drie tannies in die kantoor
Wat 'n trots om deel te wees van Hoerskool Vrede!! Baie sterkte vir more se wedstryd! Bly kalm, fokus en weet Hy hou elkeen van julle vas!! Baie liefde! Juffrou Cheryl van Reenen
ReplyDeleteBaie sterkte met die wedstryd more. Ons weet julle is tot alles in staat deur Christus wat julle die krag gee. Ons hou styf duim vas en sal HEELDAG aan julle dink! Gee net julle beste en DINK POSITIEF!!!
ReplyDeleteJuffrouens Corlea en Corne
Julle het bewys dat wen wel alles is; na alles vra niemand ooit wie was tweede nie... sterkte. Lief vir julle. Babie
ReplyDeleteGreat and that i have a tremendous give: When To Renovate House best home renovation contractors near me
ReplyDelete