Thursday, August 19, 2010

Vrede Rugby TOPS die jaar

Baie geluk aan Johan Malan en Mnr Els met die 1ste rugby span se prestasies hierdie jaar.  Die span doen uitstekend!  Julle harde werk en toewyding word raakgesien.  Baie sterkte met die naweek se game op Bloemfontein ons glo dit sal goed gaan.